Dingos

HOEKOM IS DINGOS DIE BESTE?

Hidroliese Krag

Dingo is ‘n mobiele hidroliese kragstasie op wiele wat ontwerp is om aanhegsels te hanteer. Die Dingo modelle het die beste hidroliese krag in hul klas.

Ons vervaardig ons eie aanhegsels

Dit beteken dat die aanhegsel maatpas is vir die Dingo se gewig en hidroliese uitset, in teenstelling met kompeterende vervaardigers wat generiese “een-grootte” aanhegsels aanbied. Dus werk hiedie verpersoonlike aanghegsels soveel meer effektief.

Lig die meeste gewig

Uitstekende gewigsverspreing laat toe dat die Dingo meer gewig kan lig, sodat groter bakke die werk vinniger gedoen kan kry. Die veelsydige “All Rounder” het ‘n werklading van 275kg en die “Contractor” het ‘n massiewe weklading van 440kg. Geen ander kleinlader kan hiemee kompeteer nie.

Eenvoudinge en soliede koppeling sisteem

Destyds, in die vroëe 1990’s het Dingo die ingewikkelde self-gelykmakingsisteem verwyder van die ontwerp. Dit het die basisplaat montering na drie lasse verminder (vanaf sewe) wat om die beurt die onderhoud en slytasie verminder het van die self-gelykmakings sisteem. (Self-gelykmakers was ontwerp vir groot laaiers waar die operateurs se sig telkens belemmer was deur die kap van die werktuig. Dit is geensins ‘n problem vir die Dingo nie!

Skoonmaak-vriendelike Hidroliese tenk

Olie kontaminasie is die grootste uitdaging van enige hidroliese masjien. Die deksel van die Dingo, kan egter verwyder word om ‘n deeglike skoonmaak proses toe te laat, indien daar kontaminasie is.

Poeierlaag

Die beste masjiene benodig die beste afwerking. Dingos word gesandstraal, afgewerk en met ‘n poeier laag bedek voor dit gebak word vir ‘n harder, lang blywende afwerking.

Operateurs Gerief

Dingos het die wydste en mees gemaklike operateurs platform op die mark. Ons het nie brandstof tenks of kantgrendels wat in die pad van die operateur se bene is nie. In teenstelling met ander masjiene, is die warm verkoeler en hidroliese tenk weg van die operateur.

Behoorlike Handvatsels

Wanneer jy op ‘n masjien gaan staan met die doel om harde werk te verrig, het jy iets behoorlik nodig om aan vas te hou. Sekere buitelandste masjiene het ‘n stuurstok (joystick) en geen hadvatsels nie. Dit is soorgelyk daaraan om te probeer motorfiets ry met joysticks en geen handvatsels nie. Dit maak geen sin nie.

Vervaardig in Australia

Dingos word ontwikkel en vervaardig in Australia vir Australiese en soortgelyke terrein omstandighede. Hiermee gepaard, gaan ‘n ekstra groot verkoeler, groter lug filters, plaaslik beskikbare onderdele en ‘n reeks plaaslike funksies wat oor die afloop van 25 jaar ontwikkel is om te verseker dat Dingos beter werk in warm en droë omstandighede.

Eerste Keuse in die huurmark

Die eienskappe van die Dingo is so ontwikkel dat dit die eerste keuse in die huurmark is.  Dit sluit in die twee-dryf spoed vir nuwe operateurs, geen smeermiddel lasse, uitmuntende masjien stabiliteit, eenvoudige en vinnige haakplek en die taknetwerk om dit te ondersteun.

Swaardiens Plastiek Brandstof Tenks

Hierdie tenks is groot genoeg vir ‘n voldag werk, sterk en weerstandig tot kondensasie en work maklik afgehaal en skoongemaak indie kontaminasie wel plaasvind.

Die Beste Smal Toegang Vermoë

Oor die jare het die Dingo masjiene grootliks verbeter in vermoëns en dienslewering, maar het nooit in wydte vergroot nie. Die Dingo masjiene met hul smal wiele maak dit die smalste toeganklike masjiene op die mark.

Stabiele Hysersisteem

‘n Hyser arm aan beide kante verleen groter krag en stabiliteit aan die masjien. Dingo arms, is die wydte van die masjien wat dus groter krag en stabiliteit verleen aan die masjien, sowel as die aanhegsels.

Uitmuntende Las Sisteem

Geen Smeermiddel! Die Dingo las stelsel gebruik Teflon-tipe bosse met chroom bedekte penne. Smeerbare lasse benodig daaglikse smering, wat geneig is om te mors en aanpaksel te veroorsaak om die las. Die Dingo sisteem laat toe om met jou masjien te werk, of om dit uit te huur vir weke aaneen sonder om op die operateur staat te maak om die lasse te smeer.